Doudruppel Die Doudruppel is nog ‘n e-pos wat elke weeksdag uitgestuur word. Dit bevat ‘n Bybelvers, ‘n wysheid en ‘n wenk vir die dag. Vul jou gegewens hieronder in om in te skryf vir hierdie daaglikse e-pos.